… dis dun, goedkoop en in moderne gemaklike taal — dinamiet!
Dit was vir die groot evangelis Charles Spurgeon ondenkbaar dat mense “wat net een tree” van Christus af is, verlore moet gaan omdat hulle Hom nog nie aangeneem het nie.
’n Gids vir begeleiding deur die poort. Soveel mense is getroue kerkgangers en gemeentelede sonder dat hulle in totale oorgawe aan die Here lewe en Hom as Verlosser ken.
Hierdie is ’n vrye vertaling van ’n boekie waarmee hy “soekende siele wil lei tot ’n onmiddellike en eenvoudige vertroue in die Here Jesus”. Die onderwerp word in eenvoudige, amper kinderlike taal behandel, maar die boodskap is van lewensbelang.
Dit gaan immers om die leser se ewige lewe!
Related
Reviews
There are no reviews yet.
Be the first to review “Tot Net Voor die Hemelpoort – deur Charles Spurgeon” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.