default logo

Charlie Coulson: Die Tamboerslaner

Charlie Coulson: Die Tamboerslaner

Deur dr. M.L. Rossvally

Vooraf

Die verhaal speel af teen die agtergrond van die Amerikaanse Burgeroorlog. Hierdie ware verhaal wat direk uit die slag van Gettysburg Pennsylvania (1 ste tot die 3de Julie 1863) voortgespruit het, is vir meer as ’n honderd jaar ’n bron van inspirasie. Dit kom uit ’n boek, saamgestel deur SB Shaw, wat in 1884 gepubliseer is. Christian Living TODAY het ook ten minste ’n deel hiervan in hulle Julie/Augustus 1985-uitgawe gepubliseer.

’n Vergeelde boekie wat meer na ’n traktaatjie gelyk het as na ’n boek, het in ons huis beland en het lank onder in ’n boks in ons buitekamer gelê. Op ’n dag het ons besluit om orde te skep. In die proses het ons op die boekie afgekom. My man het besluit om eers die boekie deur te blaai voor hy dit weggooi. So is verseker dat die skat wat in ons stoor gelê het, ons harte bereik.

DOWNLOAD E-BOOK

  • Posted by Josef Coetzee
  • on October 30, 2019
  • Comments are off
  • eBoeke ,
Read More