default logo

Is die Bybel Waar?

Is die Bybel Waar?

Die Bybel kan net een van drie oorspronge hê:
1. Goeie mense of engele
2. Slegte mense of duiwels
3. God

Daarom volg :
1. Dit kon nie goeie mense of engele gewees het nie, want hul sou nie ‘n boek skryf waarin hul heeltyd sê: “So spreek die HERE”, as hul weet dis nie hul eie maaksel nie.
2. Dit kon nie die werk van slegte mense of duiwels gewees het nie, want hul sou nie ‘n boek skryf met soveel goeie raad en voorskrifte, wat soveel sonde verbied, en hul eie siele na die verderf toe stuur nie.
3. Dit laat dan gegrond op logika, dat die Bybel slegs deur Goddelike inspirasie kon ontstaan.

(Robert W. Burtner and Robert E. Chiles, A Compendium of Wesley’s Theology, p. 20.)

  • Posted by Charl Coetzee
  • on June 3, 2014
  • Comments are off
  • Articles ,
Read More